Description
Ek is die vrou wat die nag opsoek. Ek is die vrou wat snags uit my bed opstaan en loop. Ek is die vrou wat my klere uittrek en opkyk na die maan. Ek is die vrou wat katvoet loop. Ek is die vrou wat die nag nodig het, soos suurstof. Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ’n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings. Vanuit ’n sterk sensuele vroulike perspektief word Afrika-mistiek en die liefde sterk op die voorgrond geplaas, en bowenal word hierdie bundel ’n viering van onblusbare lewensdrif.
- Langue
- af
- Version
- livre numérique
- Date de sortie initiale
- 30 juillet 2009
- Format ebook
- Adobe ePub
Personnes impliquées
- Auteur principal
-
Riana Scheepers
- Editeur principal
-
Human & Rousseau
Options de lecture
- Lisez cet ebook sur
- Android (smartphone et tablette)Lecteur électronique KoboOrdinateur de bureau (Mac et Windows)iOS (smartphone et tablette)Windows (smartphone et tablette)
Informations sur le fabricant
- Informations sur le fabricant
- Les informations du fabricant ne sont actuellement pas disponibles
Autres spécifications
- Livre d‘étude
- Non
- Édition
- 1
EAN
- EAN
- 9780798154857
Sécurité des produits
- Opérateur économique responsable dans l’UE
-
Afficher les données
Vous trouverez cet article :
- Catégories
-
Livres
- Livre, ebook ou livre audio ?
-
Ebook
- Disponibilité
-
Disponible à l’adresse suivante
- Langue
-
Afrikaans
- Réduction
-
à partir de 5%





